Elvis Blue - Elvis Blue Live on Mothers Day

The Globe Theatre at Silverstar Casino

Sunday, 14 May 2017 @ 15:00

R120.00 - R150.00


Parking/Packages/Programs
Elvis Blue Live on Mothers Day
Parking/Packages/Programs

Elvis Blue kom tot die redder van elke radelose skoondogter en vars-uit-idees-uit pappa hierdie Moedersdag met die ideale oplossing om enige mamma se hart bly te maak! Hierdie jaar is een van SA se gewildste kustenaars te siene by die Dome teater te Silvertstar Casino op 14 Mei vir 'n middag vertoning om Moedersdag te vier. Met sy outentieke dog charismatiese styl vermaak hy gehore met 'n mengsel van bekkende treffers en nuwe musiek. Treffers van sy nuutse album- Die Brug-sal ook tehore wees! Met komiese en dikwels nostalgiese stories en vertellinge, kan gesinne verwag om op 'n musikale reis geneem te word wat beloof om onvergeetlik te wees. Die ideaale geskenk idee vir Moedersdag. Kaartjies by Ticketpro beskikbaar.

Ticket Prices:

Ages 12 years upwards: R150

Children under 12 years: R120

No age restrictions

Doors Open at 2pm

No food allowed in the theatre

Section Child Under 12 Ages 12+
General Admission R120.00 R150.00

R28, Muldersdrift, Mogale City, Krugersdorp, 1740, South Africa


The following payment methods are supported: