Elvis Blue - Elvis Blue live at Eden Place

Eden Place George

Saturday, 25 March 2017 @ 19:30

R100.00


Elvis Blue live at Eden Place

Vang Elvis Blue in sy tuisdorp in 2017! Elvis Blue word geag as een van SA se mees gewildste en besigste musikante. Met sy outentieke dog charismatiese styl vermaak hy gehore met n mengsel van bekende treffers en nuwe musiek. Met komiese en dikwels nostalgiese stories en vertellinge waar Elvis die stories agter die liedtjies deel, word n mens opgevang in n musikale reis wat beide diep, intiem en onvergeetlik is. Elvis is opgewonde om in Maart op te tree in sy harts dorp!

No age restrictions

Doors Open at 18h00

2 wheelchair friendly doors

Section All Ages
General Admission R100.00

Knysna Road, Kraaibosch, George


The following payment methods are supported: