AIG Cape Town 2017 - Afrikaans is Groot 2017 19:00

Grand West Arena

Friday, 17 March 2017 @ 19:00

R250.00 - R400.00


Afrikaans is Groot 2017 19:00

Wie is die kunstenaars?
  • Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Karen Zoid, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Elvis Blue, Laurika Rauch, Jay, Bok van Blerk, Jannie Moolman, Corlea Botha, Dewald Wasserfall, Riana Nel, Lianie May en n paar nuwe verrassings
Waar vind dit plaas?
  • Grand West Arena
  Watter datums?
  • Sat 18 Maart 2017 13:00
  • Sat 18 Maart 2017 19:00
Hoe laat maak deure oop?
  • Deure maak 1 uur voor konsert begin oop.                        
Hoe lank duur die konsert?
  • Ongeveer 2 ure en 30 minute met geen pouse.
 
 
 
Hoe om my kaartjies te koop:

Besprekings open 8 Decemer 2016 om 10h00 en kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar by www.ticketpros.co.za

  • Elke kaartjie kategorie sal die eerste beste beskikbare sitplekke uitreik. Indien u nie van hierdie sitplekke hou nie, sal daar wel n opsie wees om dit te verander.
  • Geen bestellings kan verander word nie. Kaartjies kan nie geskuif word na 'n ander datum nadat die kaartjies betaal is nie.
  • Kaartjies wat via kredietkaart betaal word sal onmiddelik uitgereik word sodra betaling geverifieer is. EFT betalings sal elektronies via e-pos uitgereik sodra betaling in ons bankrekening bevestig is.
  • Vir alle EFT transaksies moet bewys van betaling binne 4 ure op die Ticketpro sisteem gelaai word, anders verloor u die bespreking.
  • Druk jou kaartjie by die huis en bring die gedrukte afskrif na die konsert. Moet asb nie die kaartjie se grootte verander wanneer jy die kaartjie druk nie.
  • Elke kaartjie het 'n unieke strepieskode en mag slegs een keer gebruik word soos op die kaartjie gespesifiseer. 
  • Dit is elke kaartjiehouer se verantwoordelikheid om hul kaartjies veilig te hou. Geen duplikate sal toegelaat word nie.
  • Slegs amptelike, geldige kaartjies sal toegang verkry. 
 
Hoe betaal ek vir my
 kaartjies? 
Betalingsopsies:EFT of Kredietkaart
  • Dit is BAIE belangrik dat jy die instruksies op aig.ticketpro.co.za PRESIES volg wanneer jy betaling maak d.m.v. EFT of Kredietkaart.
  • Indien jy nie die proses PRESIES volg nie, gaan jy jou kaartjies kwyt wees.

Kaartjes kan betaal word op die Ticketpro webwerf dmv Kredietkaart betaling of EFT via PayFast (Electronic Funds Transfer).

  • Indien kaartjies betaal word deur EFT, plaas asseblief geld oor na dieselfde bankrekening, van die bank waarby u bank. Jy moet ongelukkig ‘n nuwe begunstigde skep. Enige bestelling waarvoor betaling nie eenmalig, onmidelik en ten volle gemaak word nie sal outomaties gekanselleer word. Vir alle EFT transaksies moet bewys van betaling binne 4 ure op die Ticketpro sisteem gelaai word, anders verloor u die bespreking.
  • Maak seker dat jy jou besprekingsnommer KORREK as verwysing gebruik met 'n EFT.
  • Indien jy nie die korrekte verwysingsnommer gebruik nie mag jy moontlik jou bespreking kwyt wees.
 
 ls jou kredietkaart geaktiveer om 'n PIN nommer te ontvang met internet transaksies(3D Secure)?

 

  •  Kontak jou bank vir 'n vinnige bevestiging.
Kaartjiepryse:
  • Pryse vanaf R250 tot R400
 
Terugbetalings: 

 

  • Terugbetalings sal slegs gedoen word indien die konsert gekanselleer word deur die organiseerders.
  • Geen kansellasies soos per termes en voorwaardes.
  • Kaartjies kan nie tussen konserte geskuif word nie 
  • Vir algemene termes en voorwaardes besoek www.ticketpro.co.za
 Blokbesprekings:

 

  • 'n Maksimum van 40 kaartjies kan per bestelling aanlyn gekoop word.Vir bestellings meer as 40 x kaartjies kan u binne die betrokke sessie weer n addisionele 40 x kaartjies bestel en so voortgaan totdat u die hoeveelheid het wat u verlang. Betaling moet onmiddelik geskied. Indien betaling nie onmiddelik geskied nie en indien per EFT betaal is en die bewys van betaling nie binne 1 uur op die Ticketpro sisteem gelaai word nie, sal die bespreking verloor word.
Verbode:
  • Geen opname, fotografiese toerusting.
  • Geen kos, drank of alkoholiese verversings toegelaat.
  • Geen troeteldiere word toegelaat nie.
  • Geen kinders bo 2 jaar toegelaat op ouers se skote.
  • Geen stootwaentjies toegelaat om en in die ouditorium.
  • Alkohol, wapens, onwettige middels
Ouderdomsperk:
  • Kinders onder 3 word nie in die Arena toegelaat nie
Parkering:
  • Daar is voldoende parkering by die konsert.
  • Ons verwag druk verkeer en daarom is dit beter om 90min voor die konsert te arriveer
Terme & Voorwaardes:
  • Neem asseblief kennis dat dit nie moontlik is om kaartjies te ruil of te verander van die een konsert na 'n ander nie.
  • Maak asseblief seker dat jou kaartjies gekoop is vanaf die amptelike aig.ticketpro.co.za webwerf.
  • Afrikaans is Groot is nie verplig om enige kaartjies wat by ‘n derde party gekoop is te vereer nie.
Rolstoel toegang:
  • Beperkte sitplekke beskikbaar per konsert.
  • Besoek ticketpro.co.za vir algemen terme en voorwaardes
  • Alle rolstoel besprekings moet gedoen word via e-pos. Stuur asb n epos na bianca@ticketpros.co.za
  • Kaartjie pryse:

               - R250 Rolstoel sitplek

               - R250 Metgesel / helper

  • Spesiale toilet geriewe beskikbaar
  • Gestremde parkering en drop-off zone beskikbaar.
Kaartjie Kontak 
Besonderhede:

Section Adult
Block G L R250.00
Block H K R275.00
Retractable Blocks A E R325.00
Block J R350.00
Retractable Blocks B D R375.00
Floor Blk F R400.00
Retractable Blocks C R400.00

1 Jakes Gerwel Drive

Goodwood 7460

Cape Town

South Africa


The following payment methods are supported: