Weiveld Events 2019 - Theuns Jordaan

Weiveld

Friday, 31 May 2019 @ 19:00

R80.00


Theuns Jordaan

Weiveld is Pretoria se Nuutste, Grootste en Beste kuierplek/venue.
Daar was en is Geen gelyke

Algemene Inligting:

- GEEN onder 18s

- Drag: Netjies Gemaklik (netjiese kortbroeke en sandale meer as welkom)

Weiveld is elke Vrydag en Saterdagaand oop vir lekker kuier en die BESTE in langarm musiek - toegang slegs R 80 en deure open 19:00, tensy anders aangedui. Daar tree ook kunstenaars van tyd tot tyd op en kaartjies vir hierdie geleenthede is beskikbaar by http://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php. Alle informasie rakende hierdie optredes verskyn ook by http://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php en kaartjiepryse wissel.
Die voordeel egter van kaartjies vooraf aanlyn koop is dit: jy kan jou tafel direk aanlyn bespreek. Indien jy hulp methttp://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php nodig het, skakel gerus die dienssentrum by 086 1000 291. Hulle sal met graagte help. Weiveld bied ook die HEEL BESTE in klank aan, asook TWEE GROOT skerms. Weiveld is ook beskikbaar vir funksies Maandag tot Donderdag. Skakel 071 471 6698 vir navrae of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Volg ons gerus ook op Twitter en LinkedIn. Ouderdomsbeperking: 18 jaar en ouer. Drag: Netjies Gemaklik (netjiese kortbroeke en sandale meer as welkom).
Ons bied iets te ete aan of jy kan selfs by Bronberg Landgoed se restaurant eet of ietsie bestel. Ons is gelee by Bronberg Landgoed, hoek van Graham(verlenging van Lynnwood) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos. Ongeveer 6.5 km vanaf Lynnwood/ Solomon Mahlangu(Hans Strijdom) kruising, draai links op Boschkop pad. Nadat jy links gedraai het, is Weiveld ingang 400 meter verder op jou regterkant. Hier is die koordinate: 2548'38.1"S 2822'47.5"E
Weiveld: Die nuwe kuierplek van die Afrikaanse Musiekwereld

Fisiese Adres: WEIVELD

Plot 49, op die hoek van Zwavelpoort en Graham Straat (verlenging van Lynnwood) & Boschkop straat, Pretoria

  

Section Adult 18+
Unreserved R80.00

The following payment methods are supported: