Aubade - Aardklop Aubade Carols & Chords

Afrikaanse Hoer Seunskool (Skoolsaal)

Sunday, 13 December 2020 @ 11:00

R120.00 - R150.00


Parking/Packages/Programs
Parking/Packages/Programs
Aardklop Aubade  Carols & Chords

Aardklop en die Afrikaanse HoŽr Seunskool lei op Sondag, 13 Desember, die Kerstyd in met Aardklop Aubade se eerste konsert! Almal se gunsteling Kersmusiek van die afgelope 300 jaar word nuut verwerk vir klavier, orrel en viool met gunstelingmelodieŽ soos Stille Nag, Somerkersfees en Bethlehem Ster. Onder leiding van Suid-Afrika se Steinway-kunstenaar, Charl du Plessis, kan die gehoor uitsien na 'n virtuose versmelting van instrumente die perfekte manier om die Kerstyd in te gaan!

Vir navrae skakel 087 527 0023 of stuur n e-pos aan navrae@aardklop.co.za

Toegang na aanvang van vertonings sal geweier word.

Meer inligting: www.aardklop.co.za

VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word 1.5m beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreŽls.

- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit).

- MASKERS IS VERPLIGTEND.

- Temperatuur word geneem.

- Inteken vorm moet voltooi word.

- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak 30 minute voor die vertoning oop)

- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.

- Kunstenaars sal nie na die vertoning fotos kan neem of handelsware teken nie.

SectionPensioenarisseAdult
General AdmissionR120.00R150.00



The following payment methods are supported: