Innibos 2024 Festival - Vrydag Feesterreintoegang JacarandaFM Konsert

Innibos Feesterrein

Friday, 28 June 2024 @ 10:00

R260.00


Vrydag Feesterreintoegang JacarandaFM Konsert

Hierdie kaartjie verleen toegang tot die Innibos feesterrein vir die hele Vrydag.

Dit sluit al die vermaak op die feesterrein in sowel as toegang tot al die stalletjies. Die JacarandaFM Konsert wat Vrydagaand op die Innibos Hoofverhoog plaasvind is ook ingesluit - Demi Lee Moore, Elvis Blue, Francois van Coke, Refentse, Riaan Benadé en Ricus Nel.
Kinders tot en met 12 jaar (onder 13 jaar)betaal nie feesterrein toegang nie.
Kinders ouer as 2 jaar benodig wel 'n kaartjie vir die bespreekte sitplekke in die Kuiertafel area.
Seniorburgers van 60 jaar en ouer kan by die hek of feeskantoor pensioenariskaartjies koop teen R160.
Die Gouesirkel bestaan nie meer nie en word vervang deur die "Kuiertafels"





SectionGesin
Feesterrein Toegange R260.00



The following payment methods are supported