Oppifees 2024 - SOLD OUT Oppifees Sat 11 May 2024 VIP

Benoni Northerns Sports Club

Saturday, 11 May 2024 @ 09:00

R650.00


Sold Out

Unfortunately this event
is already sold out!

Sold Out 0

Unfortunately this event
is already sold out!

SOLD OUT Oppifees Sat 11 May 2024 VIP

OPPIFEES 2024

OPPIFEES 10 & 11 MEI 2024 IS GROOT met hoof borge BUFFELSFONTEIN, BELGRAVIA SOUTH AFRICA, HASENRACHE SOUTH AFRICA, RED SQUARE, REMAX DAZZLE (BENONI/BOKSBURG/KEMPTON PARK), JOHAN JACOBS & MALCOLM MOODLEY REAL ESTATE LAW FIRM, BETTERBOND en COCA COLA.

Oppifees Lekke Kuier is die LEKKERSTE en GROOTSTE Afrikaans familie musiek fees in die Ooste en een van die GROOTSTE afrikaans musiek feeste in die land met van die land se beste kunstenaars op 'n węreldklas verhoog met MC HAMMIE WESSELS en kunstenaars LEAH, BERNICE WEST, RIAAN BENADE, JUAN BOUCHER, RICUS NEL, AJ DE VOS, IRENE-LOUISE VAN WYK, APPEL, SNOTKOP, STEVE HOFMEYR, BOK VAN BLERK, JAN JAN JAN, JAY DU PLESSIS

Met 13 138 feesgangers in 2023 en slegs 15 000 kaartjies beskikbaar vir 10 & 11 Mei 2024 wat LEKKERDER en GROTER gaan wees met twee lekke kuier tuine, 36 kos/lekkerny stalletjies, 81 fees mark stalletjies wat reeds vol bespreek is, Happy Land pretpark, 'n inflatable? kinderpark vir die jong feesters 12 en jonger en 'n sekuriteit toegang beheer VIP tent met privaat toilette, kontant kroeg, lekke rusbanke asook 'n lekke braaivleis ete.

FEES TYE

  1. Vrydag 10 Mei 2024 15H00 to 23H00
  2. Saterdag 11 Mei 2024 09H00 to 23H00

VERBODE ITEMS

  1. Geen wapens / vuurwapens
  2. Geen Troeteldiere
  3. Geen Dwelm middels nie
  4. Geen koelsakke / koel bokse nie
  5. Geen eie kos / drank / koeldrank nie
  6. Geen strand sambrele
  7. Geen bakleiery nie

PARKERING

Veilige parkering op die gronde teen R30 per voertuig per dag.

FASILITEITE VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE

  1. Parkering is toeganklik
  2. Vol toegang tot die fees gronde
  3. Toilet geriewe

Section

Benoni Northerns Sports Club, Brodigan Street, Northmead, Benoni



The following payment methods are supported