Momentum Beleggings Aardklop 2022 Potchefstroom - Die Smitstraat Suite

NG Kerk Miederpark

Saturday, 01 October 2022 @ 15:00

R250.00 - R290.00


Die Smitstraat Suite

NataniŽl: Die Smitstraat Suite

'n Lewenslange ambisie van NataniŽl kry uiteindelik gestalte!

Oorspronklike musiek plus enkele van sy liedere wat nog nie opgeneem is nie, word as een musikale werk, geinspireer deur die vorme van n klassieke oratorium aangebied.

Nege stukke musiek word in Engels en Latyns gesing met sy soos altyd verrassende en oorspronklike vertellings in Afrikaans.

NataniŽl deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Ockie Vermeulen (orrel), Juan Oosthuizen (kitaar), Werner Spies (bas), Peter Auret (perkussie) en die Akustika Koor.

n Unieke gebeurtenis en n absolute moet vir die fynproewer!

Selfone wat lui kan lei tot geweld.

Program

Gradering: Geen o/14

Tydsduur: 80 minute



Venue 1: Pretoria, Afrikaanse HoŽr Seunskool (skoolsaal)

Datum: 9 Oktober

Tyd: 11:00 & 15:00

Kaartjies beskikbaar by: www.ticketpros.co.za



Venue 2: Potchefstroom, NG Kerk Miederpark

Datum: 1 Oktober

Tyd: 15:00

Kaartjies beskikbaar by: www.ticketpros.co.za



Kaartjies: R290, R250 (pensionarisse)

SectionPensionarisseGeen onder 14
General Admission 1R250.00R290.00




The following payment methods are supported: