kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap 24 - Ekspo Saterdag

ATKV Hartenbos Amfiteater

Saturday, 21 September 2024 @ 09:00

R50.00 - R100.00


Ekspo Saterdag

kykNET Buite Ekspo

Die kykNET Buite Ekspo word al sedert 2011 aangebied in die Wes-Kaap en in Limpopo en ook sedert 2023 by ATKV Hartenbos;

Dit is primer 'n buitelewe produk ekspo wat die heel nuutste produkte uitstal in die 4X4, kampering en buitelewe bedryf en wat in 'n formaat aangebied word vir die hele familie, oud en jonk. Nuut vanaf 2024 is n Agripark wat nou as deel van die kykNET Buite Ekspo?s aangebied word, aangesien daar baie sinergie is tussen Agri- en buitelewe produkte.
Uitstallers stal hul produkte uit soos wat dit in werklike omstandighede gebruik sal word in 'n veilige plaas-tipe atmosfeer en daar is talle opwindende aktiwiteite wat aangebeid word by hierdie geleendheid - of jy nou 8 of 80 is!

Kindervermaak, pretpark, 4X4- en adrenalien ervarings saam met ervare bestuurders van puik handelsmerke, braai kompetisies, helikopter ritte, kunstenaars wat optree, kuns-en snuffelmark, feeskos, wyntuin, biertuin en kroeŽ.

EKSPO TYE

Vrydag 20 Sept - 12:00 tot 21:00

Saterdag 21 Sept - 09:00 tot 21:00

Sondag 22 Sept - 09:00 tot 15:00






kykNET Buite Ekspo


Since 2011 The kykNETBuite Ekspo has been held in the Western Cape as well in Limpopo and since 2023 also at ATKV Hartenbos, and have enjoyed great success;

The ekspo focuses primarily on outdoor products and here you will get to see the newest products on the market for 4X4, camping and outdoor life - presented in a format that the whole family can enjoy - young and old. From 2024 there will be a brand new addition to the event an Agripark, as we see great synergy between the outdoor- and agri industry.

On this safe farm-environment, Exhibitors display their products in scenarios where it would be used in real life situations; There are many exciting and adrenalin-inducing activities - whether you are 8 years old or 80!

Kids' entertainment, joy rides, 4X4 and adrenalin-enducing experiences by experienced drivers of top vehicle brands, braai competitions, helicopter trips, Artists performing, arts- and craft market, food stalls, wine garden, beer garden and bars;

EKSPO TIMES

Friday 20 Sept - 12:00 to 21:00

Saturday 21 Sept - 09:00 to 21:00

Sunday 22 Sept - 09:00 to 15:00

SectionSkolier/PensioenVOLWASSENES
Skolier 6-18 / PensionariR50.00 
Volwassenes R100.00

VERBODE ITEMS

1.) Geen wapens / vuurwapens

2.) Geen Troeteldiere

3.) Geen Dwelm middels nie

4.) Geen koelsakke / koel bokse nie

5.) Geen eie kos / drank / koeldrank nie

6.) Geen stoele / sambrele / gazebos / kampstoele



PARKERING:

Gratis veilige parkering op die perseel



FASILITEITE VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE

1.) Parkering is toeganklik

2.) Beperkte toilet geriewe

3.) Beperkte toegang tot Ekspo as gevolg van ongelyke terrein





The following payment methods are supported