Bosveld Musiek Karnaval - Bosveld Musiek Karnaval

Sondela Nature Reserve

Saturday, 15 October 2022 @ 10:00

R150.00 - R1800.00


Bosveld Musiek Karnaval

Die Bosveld Musiek Karnaval word hierdie jaar vir die eerste keer aangebied by Sondela Nature Reserve en Spa net buite Bela Bela. Dit is slegs 90km vanuit die noorde van Pretoria.

Dis 'n familie / gesinsnaweek met baie aktiwiteite wat by Sondela aangebied word - Pretpark en aktiwiteite vir die kinders, warmwater swembaddens, wildritte, Spa fasiliteite en behandelings, kuns-en snuffelmark, Van Loveren Wyntuin, kroeŽ en biertuin en feeskos om aan te smul.

Saterdag bied ons 12 ure van 12 van SA se beste kunstenaars aan wat die Bosveld gaan ruk, so kom geniet jouself en dans saam tot in die aand!

Sondela Akkomodasie en kampering beskikbaar (wat die feeskaartjie sal insluit per persoon) Kontak gerus die oord by 014 736 8800 of epos info@sondela.com.



Sat 15 Oktober 2022 Line up

  • 10h00 Chris Else
  • 11h00 Monique Steyn
  • 12h00 Pieter Smith
  • 13h00 Leah
  • 14h00 Ruan Josh
  • 15h00 Franja du Plessis
  • 16h00 Ivan Roux
  • 17h00 Rooksien
  • 18h00 Irene-Louise van Wyk
  • 19h00 Nicholis Louw
  • 20h00 Karlien van Jaarsveld
  • 21h00 Kurt Darren



Gebeurtenis Inligting:

  • Verversings sal by die lokaal beskikbaar wees
  • Ongereserveerde Gebeurtenis
  • Kinders onder 6 jaar oud sal gratis toegang kry
  • Veilige parkering



Toegelate Items: Glimlag n goeie maniere



Verbode Items:

  • Vuurwapens
  • Dwelms
  • Kampstoele
  • Koeler bokse / sakke
  • Piekniek Mandjies
  • Alkohol of koeldranke
  • Kos
  • Gazebos
  • Sambrele
  • Troeteldiere

Ouderdomsbeperkings:

Ouderdom 13+ / R250

Kinders (6-12years) / R150



NB! Aanlyn verkope sluit Vrydag die 14de om 16:30, all verkope daarna sal by die hekke beskikbaar wees.

Tente:

Elke tent kom met

  • 2 x stretchers
  • 2x matrasse
  • 2 x paslakens
  • 2 x duvets
  • 2 x kussings met slope
  • Bedkassie
  • Matjie
  • Herlaaibare LED lig
  • Grondseil
  • 2 x stoele.

By die tente is daar:

  • Gemeenskaplike Koffiestasie
  • Stretch tente vir skaduwee
  • Eie ablusies vir al die tentgaste
  • Beperkte Tente beskikbaar.
  • R1800 per Tent vir die naweek, elke Tent kan 2 mense slaap.
  • Meld aan by die tente op die 14de vanaf 10uur
  • Tente moet op die 16de om 14:00 reeds ontruim wees

Die tentkaartjie-aankoop sluit nie toegang tot die Musiek Karnaval in nie.



SectionKids (6-12years)Age 13+2 person Tent
General AdmissionR150.00R250.00 
Tent  R1,800.00

Address: Farm Tweefontein 462 KR | Bela Bela (Warmbaths) | 0480 | South Africa.





The following payment methods are supported: