Innibos 2024 Festival - Donderdag Feesterreintoegang Huisgenoot Afskopkonsert

Innibos Feesterrein

Thursday, 27 June 2024 @ 10:00

R210.00


Donderdag Feesterreintoegang Huisgenoot Afskopkonsert

Hierdie kaartjie verleen toegang tot die Innibos feesterrein vir die hele Donderdag.

Dit sluit alle vermaak op die feesterrein in sowel as toegang tot al die stalletjies. Die Huisgenoot Afskopkonsert Donderdagaand op die Innibos Hoofverhoog is ook ingesluit - Barto, Bok van Blerk, Early B, Van Pletzen, Droomsindroom, Dr Victor & The Rasta Rebels en Spoegwolf.
Kinders tot en met 12 jaar (onder 13 jaar)betaal nie feesterreintoegang nie.
Kinders ouer as 2 jaar benodig wel 'n kaartjie vir die bespreekte sitplekke in die Kuiertafel area.
Seniorburgers van 60 jaar en ouer kan by die hek of feeskantoor pensioenariskaartjies koop teen R160.
Die Gouesirkel bestaan nie meer nie en word vervang deur die "Kuiertafels"




SectionGesin
Feesterrein Toegange R210.00



The following payment methods are supported