Innibos 2024 Festival - Saterdag Feesterreintoegang kykNET Konsert

Innibos Feesterrein

Saturday, 29 June 2024 @ 10:00

R300.00


Saterdag Feesterreintoegang kykNET Konsert

Hierdie kaartjie verleen toegang tot die Innibos feesterrein vir die hele Saterdag.

Dit sluit alle vermaak op die feesterrein in, sowel as toegang tot al die stalletjies. Die kykNET Konsert wat Saterdagaand op die Innibos Hoofverhoog plaasvind is ook ingesluit - Appel, Bernice West, Brendan Peyper, Chris Steyn, Dantanio, Die Piesangskille, Elandré, Eloff, Emo Adams, Juanita du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Mzansi Youth Choir, Robbie Wessels, Tarryn Lamb, Swing City & Willem Botha.
Kinders tot en met 12 jaar(onder 13 jaar) betaal nie feesterrein toegang nie.
Kinders ouer as 2 jaar benodig wel 'n kaartjie vir die bespreekte sitplekke in die Kuiertafel area.
Seniorburgers van 60 jaar en ouer kan by die hek of feeskantoor pensioenariskaartjies koop teen R160.
Die Gouesirkel bestaan nie meer nie en word vervang deur die "Kuiertafels"





Section



The following payment methods are supported