Aubade - Aardklop Aubade Songs we used to sing ft. Nataniël

Afrikaanse Hoer Seunskool (Skoolsaal)

Sunday, 07 March 2021 @ 11:00

R290.00


Aardklop Aubade Songs we used to sing ft. Nataniël

Die Tydperk van die konsert - 75 min

Maak gereed vir Aardklop, die Afrikaanse Hoër Seunskool en RSG se tweede Aubade konsert. Dié konsert, Songs we used to sing, met Nataniël, Charl du Plessis en Werner Spies se repertoire bestaan uit musiek wat al dekades iewers in ons herinneringe woon. Dalk het jy al daarvan vergeet, of dit lanklaas gehoor? Nou is die perfekte tyd om dit te laat herleef.

Sien uit na tydlose melodieë en hartroerende lirieke. Van oratoria tot rolprente, van gospel tot wêreldmusiek, van jazz tot folk, van Hndel tot Cohen, van Nataniël se argief tot op die skoolgrond!

Koop nou jou kaartjie na die intieme konsert vir n klein en veilige gehoor.

Vir navrae skakel 087 527 0023 of stuur 'n e-pos aannavrae@aardklop.co.za
Toegang na aanvang van vertonings sal geweier word.

VEILIGHEID EN PROTOKOL

- Sitplekke word 1.5m beskikbaar gestel volgens veiligheidsmaatreëls.
- Net beperkte sitplekke beskikbaar (50% kapasiteit).
- MASKERS IS VERPLIGTEND.
- Temperatuur word geneem.
- Inteken vorm moet voltooi word.
- Maak seker jy is betyds om in te teken (voorportaal maak 30 minute voor die vertoning oop)
- Ontsmetmiddel / handreiniger is in die voorportaal beskikbaar.
- Kunstenaars sal nie na die vertoning foto?s kan neem of handelsware teken nie

SectionAll Ages
General AdmissionR290.00



The following payment methods are supported:
1