George Landbouskou 2024 - George Landbouskou Vrydag

George Skougronde

Friday, 30 August 2024 @ 08:00 Saturday, 31 August 2024 @ 00:00

R30.00 - R80.00


George Landbouskou Vrydag

BESTAAN REEDS 162 JAAR

GEORGE LANDBOU SKOU

Die Outeniqua Skougenootskap bestaan reeds 162 jaar en bied jaarliks een van die grootste en opwindendste landbouskoue in die Suid-Kaap aan.

Hierdie wonderlike gebeurtenis herhaal homself elke Augustusmaand op die George Skougronde en is n hoogtepunt onder die boeregemeenskap. In 2024 beplan ons nog meer betrokkenheid van die publiek, meer programme en vermaak wat die hele gesin gaan bederf.

Die George Landbouskou word jaarliks groter en die skouraad se besluit om intensief te fokus op die landbou en plaaslike gemeenskap is besig om vrugte af te werp.

Elke jaar is daar meer betrokkenheid van die plaaslike inwoners asook belangstellendes van ver en wanneer ons meer spasie nodig het dan verwyder ons grensdrade en ploeg nog land oop.



Kaartjie Pryse

Donderdag 29-Aug-24VolwassenesR70,00Tussen 19 & 64
SkolierR40,00Tussen 6 & 18
PensionarisR30,0065 +
Vryday 30-Aug-24VolwassenesR80,00Tussen 19 & 64
SkolierR40,00Tussen 6 & 18
PensionarisR30,0065 +
Saterdag 31-Aug-24VolwassenesR100,00Tussen 19 & 64
SkolierR50,00Tussen 6 & 18
PensionarisR40,0065 +
Sondag 01-Sep-24VolwassenesR40,00Tussen 19 & 64
SkolierR20,00Tussen 6 & 18
PensionarisR20,0065 +
24 - 27 Aug 2023
Naweek Kaartjie
VolwassenesR230,00Tussen 19 & 64
SkolierR110,00Tussen 6 & 18
PensionarisR80,0065 +



SectionPens 60+Skolier 6-18Volw 19-59
Algemene ToegangR30.00R40.00R80.00



The following payment methods are supported