Megan-Geoffrey Prins & Tinus Botha Key Connections - Megan-Geoffrey Prins & Tinus Botha Key Connections 16h30

Konservatorium

Tuesday, 24 September 2024 @ 16:30

R170.00 - R190.00


Parking/Packages/Programs

Parking/Packages/Programs
Megan-Geoffrey Prins & Tinus Botha Key Connections 16h30

Megan Geoffrey Prins & Tinus Botha: Key Connections

Debuut



In hierdie opwindende tweeklavier-uitvoering kan feesgangers uitsien na die tydlose melodieŽ en opruiende ritmes van Arnold van Wyk, Tsjaikofski en Kapustin.

Van Wyk se Improvisasies op Nederlandse volkswysies is 'n jeugdige en toeganklike werk wat die pianistieke moontlikhede van die volkswysies vindingryk ontgin. In sy Romeo en Juliet-fantasie-ouverture pluk Tsjaikofski aan die hartsnare met roerende harmonieŽ en dramatiese en grootse musikale gebare, terwyl Kapustin in sy Sinfonietta die wÍrelde van jazz en Westerse kunsmusiek behendig versoen.

Tinus Botha en Megan-Geofrey Prins is beide gerekende pianiste wat landswyd en internasionaal optree. Hulle is tans as klavierdosente verbonde aan die Universiteit van Pretoria (Prins) en die Noordwes-Universiteit (Botha).



Met: Megan-Geofrey Prins (klavier) en Tinus Botha (klavier)

Komponis/Oorspronklike musiek: Arnold van Wyk, Tsjaikofski en Kapustin


Genre: Klassieke musiek

Gradering: Gesin

Tydsduur: 50 min.

Venue: Konservatorium

Datum en tyd: 24 Sept. 16:30, 25 Sept. 10:00

Kaartjies: R190, R170 (Aardklop Hartsvriende en pensioenarisse)

SectionPensionarisseGesin
Seating BackR170.00R190.00
Seating frontR170.00R190.00




The following payment methods are supported