Innibos 2024 Festival - Weekkaartjie Innibos Feesterrein

Innibos Feesterrein

Thursday, 27 June 2024 @ 10:00 Sunday, 30 June 2024 @ 10:00

R660.00


Weekkaartjie Innibos Feesterrein

Die weekkaartjie verleen toegang tot die feesterrein vir die hele week en sluit alle vermaak, toegang tot die stalletjies en die konserte op die Hoofverhoog elke dag in. Die kaartjie wat u hier ontvang moet asb by Hek 1 of Hek 5 geruil word vir 'n weekpermit wat u dan vir die res van die week sal toelaat om in en uit te beweeg. Die weekpermit dien ook as die "pass-out" en moet asb in en uit skandeer word.
Kinders tot en met 12 (onder 13) betaal nie feesterrein toegang nie.
Kinders ouer as 2 jaar benodig wel 'n kaartjie vir die bespreekte sitplekke in die Kuiertafel area.
Seniorburgers van 60 jaar en ouer kan tydens die fees by die hek of feeskantoor pensioenariskaartjies koop teen R160 er dag vir enige dag.



SectionWeekkaartjie
WeekkaartjieR660.00



The following payment methods are supported