Afskopfunksie - Afskopfunksie

Beeld Ouditorium Foyer

Monday, 23 September 2019 @ 18:00

R200.00


Afskopfunksie

Afskopfunksie

Kom skop saam met ons die kunsrevolusie af met ín BANG!

Wees deel van ons nuwe eksklusiewe afskoppartytjie op 23 Sept. Kuns, kos, wyn en flambojante fanfare. Dit gaan pret wees wat jy nie durf misloop nie!

Hou ons digitale platforms dop vir meer inligting.†
Kaartjies by Ticketpro.

Produksie Lengte: 60 min

Performance Duration: 60 min

Section OB
General Admission 1 R200.00

Aardklop Nasionale Kunstefees, wat in 2018 bekroon is met die kykNET FiŽstas-toekenning as Suid-Afrika se Gewildste Kunstefees, word jaarliks in Potchefstroom aangebied. Die fees is ín nasionale kuns- en kultuurbate en daarom die nommer een keuse vir talle feesgangers van regoor die land. Die diverse program wat alles vanaf toneel, musiek, kinderteater, visuele kuns na ín kunsmark insluit, bied werklik iets vir almal. Die feestafel is vanjaar van 2-7 Oktober gedek, maak seker jou plek is bespreek!

Kaartjies is beskikbaar by:

Aardklopkantoor, Molenstraat 69 (kantoorure: 08:00 Ė 16:00).

Uitgesoekte takke van Edgars, Jet, CNA en Spar.

Toegang na aanvang van vertonings sal geweier word.

www.aardklop.co.za

Let asb. daarop dat u steeds u kaartjies by enige van ons Tickepro-verkoopspunte kan gaan afhaal.

The following payment methods are supported: